Na aanleiding van Donald Trump wat oorweeg om onderwysers te bewapen om kinders teen ander kinders te beskerm, wonder Antoniem hoeveel van sy skooljuffrouens met skietgoed nie dalk 'n groter gevaar vir hulleself sou ingehou het nie. Hy gee 'n tong in die kies kykie na waar dit alles kan eindig.