Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die internet laat jou toe om jou maandelikse inkopies aanlyn te doen, en dan laai die maatskappy dit by jou voordeur af, op 'n dag en tyd wat jou pas. Jy kan ook 'n item aanlyn bestel van 'n oorsese maatskappy, wat langer neem om afgelewer te word, maar die koerier kom tot by jou voordeur. Is die idee van aanlyn aankope en verkope vir jou vreemd, en maak dit jou ongemaklik? Christelle van Tonder het met Barrie Swart van Gumtree gepraat oor hierdie tendens in Suid-Afrika. Hy het ook raad vir mense wat nog nooit van hierdie manier van koop en verkoop gebruik gemaak het nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG