Jy kan jou deesdae enige plek in die wêreld (of heelal) laat afneem, danksy groenskerm-tegnologie. Dit lyk dan in die foto of video of jy op 'n eksotiese eiland is, of in die middel van nêrens, terwyl jy eintlik net voor 'n groenskerm staan. Sue Pyler het meer gaan uitvind by Rudi Alstrom.