Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die Departement Wetenskap en tegnologie het 'n projek gestig om individue die geleentheid te gee om hulle tegnologiese uitvindsels te ontwikkel en vervaardig. Martin Headger het met Lisa Du Toit, die direkteur van Internasionale Samewerking en Hulpbronne by die Departement Wetenskap en Tegnologie in Pretoria gepraat om meer oor die projek uit te vind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG