Die wiele vir die Koeberg Kernkrag stasie het reeds in 1971 begin rol met die aankoop van die gebied waar die bouwerk moes begin... op 4 April - 13 jaar later - word Koeberg deel van die kragnetwerk. Ettienne kyk na die tydlyn en geskiedenis hiervan