Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 9 Februarie 2021, en ons kyk hoe privaat maatskappye se anti vlieënde-pynappel tegnologie 'n doring in die vlees geword het vir die wêreld se grootste aanlynwinkel.