Die immer gewilde TV-program, THE SIMPSONS, het kultusstatus bereik in die 31 jaar wat dit al op lug is. Die eerste keer wat hierdie disfunksionele gesin op die kassie gesien is, was op 19 April 1987.