Hoe hoër jy bo seespieël is, hoe minder suurstof is daar. Dit hou ernstige gevolge in vir veral bergklimmers. Ettienne Ludick het by 'n doktor gaan uitvind wat die tekens is van 'n suurstoftekort in jou liggaam.