Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Jeuk jou voete soms om net op die eerste vliegtuig te klim en vir 'n ruk weg te raak in die wêreld? Maar waar is daai iewers? Christelle van Tonder het daai jeuk in haar voete, en kollega Herman Steyn deel daardie passie. Hulle gesels oor 'n toep wat jou help om te besluit waar jy met vakansie moet gaan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG