'n Donker prentjie is tydens die onlangse Wêreld Ekonomiese Forum se beraad geskets oor die uitwerking wat klimaatsverandering op Moeder Aarde sal hê. 'n Internasionale kenner, wat by die gesprekke betrokke was, bespreek die vernaamste bevindings.