Al ooit gewonder wat agter die skerms gebeur by 'n lughawe? Glenda Prince is 'n afgetrede kajuitdiensbeampte. Sy gee vir Sue Pyler 'n blik agter die skerms, van voor die vliegtuig opstyg tot die landing. Hulle begin deur te praat oor die soort opleiding wat nodig is om 'n lugwaardin te word.