Om 'n onderwyser te wees, is alles behalwe maklik... so dink diegene wat nie in die onderwys is nie. Ettienne Ludick gesels met 'n veteraanonderwyser oor die beroep, en die koms van digitale tegnologie in die onderwys.