Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Plastiekstrooitjies se dae is getel. Plastiekbesoedeling, veral in die oseane, is deesdae so 'n groot probleem dat sommige restaurante nie meer strooitjies beskikbaar stel nie. Bio-afbreekbareplastiek is een van die oplossings vir die probleem. Christelle van Tonder praat met Catherine Morris van Green Home oor bio-afbreekbareplastiek, en hoe dit 'n verskil kan maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG