Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die droogte wat groot dele van Suid-Afrika in 'n wurggreep het, is reeds besig om 'n letsel op die ekonomie te laat. Stygende kospryse en werksverliese is maar net 'n paar van die gevolge. Lizma van Zyl praat met landbou-ekonoom Louw Pienaar oor die uitwerking van die droogte op die landbousektor en Jan en San Alleman se sak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG