Sue Pyler en Ettienne Ludick gesels met Irshaad Ally, Monique Rockman en Benjamin Overmeyer oor die rolprent, Nommer 37, wat oorsee opslae maak. Dit fliek bied 'n ander uitbeelding van gangsters en die lewe op die Kaapse Vlakte.