Geen rokie mag vandag op Wêreld Geen-tabakdag trek nie. Rokers word vandag aangeraai om nie te rook nie. Sue Pyler praat met Dorothy du Plooy van CANSA oor die voordele daarvan om op te hou rook.