Die pasgekroonde Mej. SA, Tamaryn Green van die Paarl, het by Sue Pyler en Ettienne Ludick ingeloer om te gesels oor haar droom wat waar geword het, en die jaar wat vir haar voorlê.