Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Met klimaatsverandering wat al hoe harder aan die deur klop, is omgewingsbewaring in die landbousektor nou 'n noodsaaklikheid. Lizma van Zyl praat op die vooraand van Wêreldomgewingsdag met Joan Isham van WWF-Suid-Afrika oor die aanpassings wat boere genoodsaak is om te maak om die veranderende weerpatrone te kan oorleef.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG