Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die fokus van vanjaar se Wêreld Omgewingsdag is plastiekbesoedeling. Een van die groot probleme is die mikroplastiekballetjies wat in produkte soos gesigwasmiddels en tandapasta gebruik word. Dit beland in die oseane waar die visse dit inneem. Die mens kry dan weer in wanneer hy seekos en vis eet. Sue Pyler en Ettienne Ludick praat hieroor met Eddy Rust, 'n kenner in die kosmetiese bedryf.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG