Op 3 Julie 1971 sluit Jim Morrison van THE DOORS by die 27-Klub aan, 'n donker klub van kunstenaars wat oorlede is in hul 27ste lewensjaar. Ettienne Ludick kyk na die die lewe van hierdie ikoniese kunstenaar.