Al hoe meer boere, nie net in Suid-Afrika nie, pas deesdae bewaringsboerdery toe. Dit is die praktyk om grond so ongestoord moontlik te hou om volhoubaarheid te verseker. Lizma van Zyl praat met landbouwetenskaplike dr. Johann Strauss oor die soort boerdery, en hoe dit as teenvoeter vir klimaatsverandering kan dien.