Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 30 November 2018, en ons hoor hoekom hommeltuie bo helikopters verkies word in die jongste poging om transitorooftogte te bekamp.