Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Gholf is moeilik genoeg, so hoe moeilik moet gholf met 'n frisbee nie wees nie? Ettienne Ludick gesels met Suid-Afrika se enigste professionele frisbeegholfspeler Jon-Paul Mayers.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG