Die Apollo 11 maantuig is vandag 49 jaar gelede in 1969 gelanseer, met die Saturn V vuurpyl. Ettienne Ludick kyk terug na die glorieryke dae van NASA se Apollo-program.