Carl Jung is op 26 Julie 1875 gebore, en word beskou as een van die grondleggers van analitiese sielkunde. Sue Pyler praat met Jacomien Muller, 'n gasdosent by die Universiteit van Pretoria se Departement Sielkunde oor hierdie merkwaardige man.