Om 'n fobie te oorkom, is nie maklik nie, daarom begin tegnologie nou 'n rol speel. Skynwerklikheid word ingespan om mense van verskeie vrese te verlos. Ettienne Ludick het gaan kyk hoe dit werk.