Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Plastiek bedreig die planeet, en dit is slegs die mens wat dit kan red. Sommige mense is groot voorstaanders van geen plastiek, en dit begin by iets so klein soos 'n plastiekstrooitjie. Johan Orffer evan Naturstraw en sy vennoot, Hanre Retief, het mense begin bewus maak van alternatiewe. Sue Pyler het met hom gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG