Dis vandag Wêreld Inheemse Bevolkingsdag. Sue Pyler en Ettienne Ludick gesels met Denver Breda, 'n Khoisan-aktivis, oor wat die dag behels. Hulle leer ook 'n paar woorde in die Khoi-taal.