Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Groen is veel meer as net 'n kleur. Dis deesdae ook 'n rigtingaanwyser van hoe ons moet leef om die aarde vir die nageslag te bewaar. Anel Blignaut van 'n organisasie wat die landbousektor se koolstofvoetspoor meet, vertel van hulle spesiale rekenaar wat kweekhuisgasvrystellings bereken. Sy gee ook wenke hoe elkeen van ons ons koolstofvoetspoor kan verklein.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG