Jeugdag val op verskillende datums in verskeie lande, maar Wêreld Jeugdag word deur die VN op 12 Augustus gevier. Die VN het ook 'n nuwe gesant aangestel om die jeug se sake dop te hou. Ettienne Ludick het meer besonderhede oor hierdie dag.