Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Kommunikasie is noodsaaklik oor klimaatsverandering, en die media speel 'n kardinale rol om boere van inligting te voorsien. Lizma van Zyl praat met die redakteur van 'n landboutydskrif oor die rol van die media, en hoe inligting wat só versprei word, boere en produsente in staat stel om meer klimaatslim te werk te gaan en dus veerkragtig te kan bly.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG