Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Johan Lamprecht, die president van die Kattevereniging van Suider Afrika en visepresident van die Wêreld Kattefederasie, weet só baie van katte dat hy en sy vrou se belangstelling meer neig na die skaarste katrasse. Sue Pyler praat met hom oor die katte wat hy by die huis het, maar hulle begin by die vyf skaarste katrasse.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG