Fetale Alkoholsindroom is 'n groot probleem in Suid-Afrika. Ettienne Ludick praat met Jaco Louw, projekbestuurder by die Instituut vir Alkoholverwantenavorsing, oor die probleem van verwagtende vroue wat alkohol drink.