Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 28 April 2022, en ons hoor van 'n petisie wat begin is om verlofure te bepaal deur die meting van werklike produktiewe werksure, eerder as net aanwesige ure.