Honderde vroue in Suid-Afrika het nie genoeg geld vir hulle basiese behoeftes nie. Een baie belangrike item vir 'n jong vrou is sanitêre doekies. Daar kan nie toegelaat word dat vrouwees in die pad staan van 'n meisie se opvoeding nie! Sue Pyler gesels hieroor met Sybil Smit van Palesa Pads.