Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Soos ons al op Die Kwik Styg gehoor het, beïnvloed stygende temperature die varsvrugtebedryf beduidend, en dus word droëvrugte ook geraak. Soos die hoofbestuurder van Droëvrugte Tegniese Dienste, Dappie Smit, verduidelik, word klimaatsverandering gevoel, maar is dit nie 'n eenvormige aanpassing nie, wat beplanning moeilik maak. Hy vertel wat die toekoms is van soveel mense se gunstelingpeuselhappie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG