Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Verskeie plaaslike dierspesies staar uitwissing in die gesig weens stygende temperature. Lizma van Zyl gesels met dr. Ernst Baard van Cape Nature oor die uitwerking van klimaatsverandering op veral kleiner diere, en 'n langtermynplan om deur middel van bewaringsgebiede groter beweegruimte vir plant- en dierbevolkings te skep.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG