Voor jy die pad vat na jou vakansiebestemming, is daar 'n paar veiligheidsmaatreëls wat jy in plek moet hê om te verseker dat jou vakansie sonder voorval verloop. Ettienne Ludick kyk na 'n paar van die gewildste veiligheidswenke vir die feesseisoen.