Die Universiteit van Johannesburg is die gasheer van die Shell Eco Marathon-kompetisie, wat in 1939 deur twee wetenskaplikes begin is om die energiedoeltereffendheid van motors te bevorder. Martin Headger het by Cornay Keefer die projekbestuurder by die Universiteit van Johannesburg meer oor die kompetisie en die motors gaan uitvind.