Sue Pyler het die pad Randfontein se kant toe gevat, en by 'n donkieplaas ingedraai. Daar het sy gaan uitvind waarom die akteur, Zak Hendrickz, besluit het om donkies te melk. Sy daag hom uit om almal van hulle by die naam te noem…