Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Professionele atlete in alle sport soorte reis die wêreld vol om te gaan deelneem. Soms reis hulle na plekke met weer wat dramaties verskil van die in hulle land, of selfs is hulle laer bo seevlak en reis na lande wat tot 2000 m bo seevlak is. Hulle moet aanpasbaar en gereed wees vir enigiets. Lindsey Parry, atletiekafrigter van middel- en langafstandatlete, gesels met Christelle van Tonder oor hoë-hoogte-oefeninge en hoekom atlete hiervan gebruik maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG