Jy ry elke dag verby hulle. Dis nou die mense op jou roete werk toe of huis toe, maar ken jy hulle stories? Ettienne Ludick het so bietjie langer werk toe gery om van die mense op sy roete te ontmoet.