Party dinge in die lewe word net beter met tyd. Aan die begin is mens nie heeltemal seker of jy daarvan hou of nie, en dan groei dit op jou. Dit was die geval met die ikoniese film THE WIZARD OF OZ. Christelle van Tonder vertel meer.