Water word al hoe skaarser, maar hoe gemaak wanneer daar te min water is en jy 'n behoefte daarvoor het vir higiëne. Louisa Duncan, hoofnavorser by die WNNR, verduidelik aan Martin Headger hoe tegnologie 'n rol speel om water te bespaar.