Ons het verlede week gefokus op wat jou gehoor kan beskadig, en wat te hard is volgens die klanktermometer. Ettienne Ludick gesels met dr. Yolandi van der Westhuizen oor wat jou te doen staan as jy vermoed dat jou gehoor beskadig is.