Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Ons streef daarna om 8 ure kwaliteit slaap per aand te geniet waar jy die volgende oggend vars en uitgerus opstaan. Vir baie van ons is dit maar net 'n droom waarvan ander mense praat. Maar is daar dalk iets wat jy elke aand doen voor jy gaan slaap wat jou min slaap veroorsaak? Dr. Maurits Kruger van Skin Renewal in Parkhurst verduidelik vir Christelle van Tonder of TV kyk voor jy gaan slaap 'n impak het op die kwaliteit van jou slaap.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG