In die hofsaak oor godsdiens in skole is daarop aanspraak gemaak dat 86% van Suid-Afrika se bevolking Christene is, en 95% hulle met die Christelike geloof assosieer. Antoniem spekuleer oor wat dit beteken.