Gedurende die wintermaande wys jy minder vel as tydens somermaande. Beteken dit dat jy anders na jou vel moet omsien gedurende die kouer maande? Sue Pyler het vir 'n somatoloog, Jean-Marie Best, hieroor uitgevra.