Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Deesdae is identiteitsdiefstal 'n gróót probleem in ons samelewing, maar dit kan wel voorkom word deur van 'n nuwe soort tegnologie gebruik te maak. Martin Headger het met die span by die aiThenticate Technology Labs, onder leiding van Andre Immelman, gaan kuier om meer uit te vind oor hoe ons mekaar herken en hoe vandag se tegnologie dit ook kan doen.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG