Om huishoudelike-selfdoentake om die huis te verrig , veral goed wat reggemaak moet word, is beslis nie vir almal beskore nie. Maar wat van 'n selfdoen-slimfoontoepassing? Die gebruik van "DIY-apps" is só gewild in die wêreld dat jy selfs 'n selfdoentoepassing vir feitlik enige iets onder die son kan opspoor. Ettienne Ludick kyk na vyf van die gewildste toepassings.